Dille (Anethum graveolens) is 'n eenjarige kruieplant in die selderyfamilie Apiaceae. Dit is die enigste spesie van die genus Anethum.