Die Tuinsanger (Sylvia borin) is 'n redelik algemene voël en Palearkties-broeiende besoeker. Die voël kom een-een in digte ruigtes in woud-, bos- en rivierhabitats voor. Hulle is sku en word maklik misgekyk. Die voël is 14 cm groot en weeg 16 – 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Garden Warbler