dcsimg

Gryskoppie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

'n Gryskoppie (Fringilla coelebs) is 'n redelike algemene standvoël in denneplantasies in die Kaapse Skiereiland en dig beboste tuine. Hulle beweeg toenemend na die voorstede namate die uitheemse plantasies uitgekap word. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 16 - 21 gram. In Engels staan die voël as die Common Chaffinch bekend.

Galery

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gryskoppie: Brief Summary ( Afrikaans )