dcsimg

Tetrapoda ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tetrapoda, of Vierpotiges, is 'n superklas van gewerwelde diere wat op land woon. Tetrapoda het vier bene en vier pote. Amfibieë, reptiele, dinosourusse, voëls en soogdiere is almal Tetrapoda. Selfs al het slange nie ledemate het, is hulle ook Tetrapoda, want hulle het van diere met vier ledemate ontwikkel.

Ontstaan

Die vroegste Tetrapoda se fossiele word in die Devoon aangetref. Daar is van hulle in Groenland ontdek, maar ook sedert 2018 in Suid-AfrikaTutusius umlambo is naby Grahamstad gevind.

Vandag

Die huidige Tetrapoda word tradisioneel as volg onderverdeel:

'n Strenger kladistiese klassifikasie op die basis van filogenie is:

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tetrapoda: Brief Summary ( Afrikaans )