dcsimg

Ringnekstrandkiewiet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Ringnekstrandkiewiet (Charadrius hiaticula) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se kus en binnelandse watermassas. Party oorwinter in Suid-Afrika. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 45 - 70 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as Common Ringed Plover. Die streekbevolking is ongeveer 10,000 voëls.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Charadrius hiaticula

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius hiaticula". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Ringnekstrandkiewiet: Brief Summary ( Afrikaans )