dcsimg

Polyprionidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Polyprionidae is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is slegs een genus met ongeveer 2 - 3 spesies in hierdie familie. Slegs een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Agtergrond

Visse van hierdie familie het 'n langwerpige vorm en die lyf en kop is met klein skubbetjies bedek. Op die operkulum is daar 'n kenmerkende horisontale rif wat eindig in 'n kort, skerp punt. Die familie leef in water van 40 tot 650 m diepte op rotsbodems of naby skeepswrakke.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Polyprion

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Polyprionidae: Brief Summary ( Afrikaans )