dcsimg

Grootskub-soldaat ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grootskub-soldaat (Myripristis berndti) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bigscale soldier.

Identifikasie

Die vis word tot 30cm lank. Dit het silwerpienk skubbe met rooi rantjies wat dit ligrooi laat vertoon. Die eerste dorsale vin is geel terwyl die ander vinne rooi en wit rante het. Die vis leef in vlak water in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 3 tot 30m diep is. Hulle skuil in klein groepies onder rotsoorhange bedags. Die vis vreet soöplankton snags.

Die vis kan maklik verwar word met die vlekoog-soldaat.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grootskub-soldaat: Brief Summary ( Afrikaans )