dcsimg

Witborsvleivalk ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witborsvleivalk (Circus macrourus) is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 48 cm groot, weeg 310 - 450 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. Die voël se status is amper-bedreig. In Engels staan die voël bekend as Palid harrier.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Circus macrourus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witborsvleivalk: Brief Summary ( Afrikaans )