'n Koester is 'n klein voëltjie met 'n bruin-grys kleur bolangs en ligter grys of bont onderlangs, wat veral in oop grasvelde aangetref word. Hierdie voëls, met uitsondering van die goudkoester, behoort aan die genus Anthus, wat onder die familie Motacillidae ressorteer.