Die bontrugwewer (Ploceus cucullatus) is 'n algemene standvoël in landerye, savanne en tuine en kom dikwels in groot swerms voor. Hulle broei koloniaal in bome, palms en plate riete in taamlik slordige neste met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 16 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village Weaver.