dcsimg

Bruin boleet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bruin boleet[1] (Imleria badia (Fr.) Vizzini 2014) is 'n swam-spesie wat in Suid-Afrika voorkom.

Die vrugliggaam is 'n paddastoel met 'n mus wat kastaiingbruin tot donkerbruin van kleur is. Soos ander bolete het dit 'n himenium met porieë wat aanvanklik room tot liggeel van kleur is en later groenerig geel word. Die poriebuisies is 0,8 tot 1,5 cm diep en kan maklik verwyder word. Die steel is glad en kan 4 tot 9 cm lank word. Die spoorafdruk is olyfkleurig. Die paddastoel is eetbaar en smaaklik.[2]

Fotogalery

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bruin boleet: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bruin boleet (Imleria badia (Fr.) Vizzini 2014) is 'n swam-spesie wat in Suid-Afrika voorkom.

Die vrugliggaam is 'n paddastoel met 'n mus wat kastaiingbruin tot donkerbruin van kleur is. Soos ander bolete het dit 'n himenium met porieë wat aanvanklik room tot liggeel van kleur is en later groenerig geel word. Die poriebuisies is 0,8 tot 1,5 cm diep en kan maklik verwyder word. Die steel is glad en kan 4 tot 9 cm lank word. Die spoorafdruk is olyfkleurig. Die paddastoel is eetbaar en smaaklik.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF