dcsimg

Engraulidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Ansjovisse (Engraulidae) is 'n familie van visse wat hoort tot die orde Clupeiformes behoort. Daar is 16 genera met minstens 139 spesies wat tot hierdie familie behoort. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Al die Ansjovissoorte se lywe is lank en silindries, en die snoet is voor die mond. Hulle het klein tandjies wat tipies is van vis wat plankton vreet as voeding. Ansjovis tel onder die pelagiese vis, wat beteken dat hulle in groot skole oor die kontinentale bank voorkom. Die vis word tipies 8 tot 25 cm groot. Ansjovis speel wêreldwyd 'n groot rol in lande se kommersiële visbedryf.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Encrasicholina
  • Engraulis
  • Stolephorus

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Engraulidae: Brief Summary ( Afrikaans )