dcsimg

Sphyrnidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Hammerkophaaie (Sphyrnidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat aan die orde Carcharhiniformes behoort. Daar is slegs een genus met agt spesies wat aan hierdie familie behoort en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die uitstaande kenmerk van die familie is die vorm van die kop en die posisie van die oë. Die kop lyk soos 'n hammer en die oë is weerskante van die 'hammerkop'. Die familie het vyf kieusplete en kom tot op dieptes van 300 m voor. Groot hammerkoppe kan gevaarlik vir mense wees. Die familie is oënskynlik immuun teen die gif van pylsterte.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sphyrnidae: Brief Summary ( Afrikaans )