dcsimg

Sandpatryse ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Sandpatryse (Pteroclididae) is 'n familie van voëls. Die familie omvat 16 spesies.[1]

Hoewel hulle baie soos hoenders lyk, word sandpatryse in 'n aparte biologiese orde van sandpatrysagtiges (Pteroclidiformes) ingedeel. Sandpatryse lewe in die droë gebiede van Afrika en Asië. Ten spyte dat hulle goed teen droogte aangepas is, moet hulle ten minste een keer per dag drink. Volwasse voëls kan maklik na drinkplekke vlieg, maar hul kuikens kan nie. Die ouers doop hul borsvere in die water totdat dit deurdrenk is, en vlieg dan na hulle kuikens terug om hulle te laat drink.

Taksonomie

 src=
Plasing van sandpatryse in die stamboom van voëls (Hackett et al., 2008)

Sien ook

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sandpatryse: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Sandpatryse (Pteroclididae) is 'n familie van voëls. Die familie omvat 16 spesies.