dcsimg
Image of whitethorn
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Legumes »

Whitethorn

Faidherbia albida (Delile) A. Chev.

Anaboom ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Faidherbia albida

Die Anaboom (Faidherbia albida) - voorheen Acacia albida - is 'n boom wat aangetref word in die alluviale vloedvlaktes of langs die riviere en panne in Limpopo en Mpumalanga, asook eSwatini en KwaZulu-Natal. Alhoewel Akasias met aarvormige blomme ook byna altyd haakdorings het, is die Anaboom die uitsondering. Die blomme is roomwit in are en die dorings is reguit - tot sowat 2 cm lank. Die boom word tot 30 m hoog. Die boom dra buitengewoon groot, gekromde helder oranje tot rooierige peule. Die peule word deur vee en wild gevreet.[1]

Die boom is die enigste spesie in die genus Faidherbia, wat aan die sub-familie Mimosoideae behoort en op sy beurt weer aan die familie Fabaceae behoort.

Sien ook

Bronne

  1. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave (2000). Algemene gids tot BOME. p. 59. ISBN 1-86872-527-8.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Anaboom: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Faidherbia albida

Die Anaboom (Faidherbia albida) - voorheen Acacia albida - is 'n boom wat aangetref word in die alluviale vloedvlaktes of langs die riviere en panne in Limpopo en Mpumalanga, asook eSwatini en KwaZulu-Natal. Alhoewel Akasias met aarvormige blomme ook byna altyd haakdorings het, is die Anaboom die uitsondering. Die blomme is roomwit in are en die dorings is reguit - tot sowat 2 cm lank. Die boom word tot 30 m hoog. Die boom dra buitengewoon groot, gekromde helder oranje tot rooierige peule. Die peule word deur vee en wild gevreet.

Die boom is die enigste spesie in die genus Faidherbia, wat aan die sub-familie Mimosoideae behoort en op sy beurt weer aan die familie Fabaceae behoort.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF