Die Nooienshaarvaring, ook: Vrouehaar[1] (Adiantum capillus-veneris) is 'n meerjarige varing wat hou van skadu- of halfskadutoestande en baie water benodig. Die plant is delikaat en het plat, hartvormige blare aan dun, swart stele. Gedy in rotsskeure waar water konstant drip. Moet nooit uitdroog nie. Dit is rypgevoelig. Die plant kom in al die provinsies van Suid-Afrika voor, maar is nie endemies nie.[1]
Die Nooienshaarvaring, ook: Vrouehaar (Adiantum capillus-veneris) is 'n meerjarige varing wat hou van skadu- of halfskadutoestande en baie water benodig. Die plant is delikaat en het plat, hartvormige blare aan dun, swart stele. Gedy in rotsskeure waar water konstant drip. Moet nooit uitdroog nie. Dit is rypgevoelig. Die plant kom in al die provinsies van Suid-Afrika voor, maar is nie endemies nie.
'n Bos van Nooienshaarvarings.
Nooienshaarvaring wat tussen rotse groei.
'n Blaar.