dcsimg
Image of Sand olive
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Soapberry Family »

Florida Hopbush

Dodonaea viscosa (L.) Jacq.

Sandolien ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die sandolien of ysterbos (Dodonaea viscosa) is klein boompie wat voorkom aan die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot in Mosambiek en ook in die Gauteng, Mpumalanga, dele van Noordwes en Limpopo. Dit kom ook voor in die sentrale gedeelte van Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig en gewoonlik harpuisagtig wat dit blink en klewerig maak. Die vrugte is sowat 1.5 cm in deursnee. Dit staan ook bekend as die Ysterbos en in Engels staan die boom bekend as die Sand-olive.

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Dodonaea viscosa

Bron

Verwysings

  1. "Dodonaea viscosa Jacq". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2006-04-08. Besoek op 2009-11-21.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sandolien: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die sandolien of ysterbos (Dodonaea viscosa) is klein boompie wat voorkom aan die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot in Mosambiek en ook in die Gauteng, Mpumalanga, dele van Noordwes en Limpopo. Dit kom ook voor in die sentrale gedeelte van Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig en gewoonlik harpuisagtig wat dit blink en klewerig maak. Die vrugte is sowat 1.5 cm in deursnee. Dit staan ook bekend as die Ysterbos en in Engels staan die boom bekend as die Sand-olive.

 src=

Boom

 src=

Vrug

 src=

Sade

 src=

Dodonaea viscosa - Museum specimen

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF