Die Breëblaarboekenhout (Faurea rochetiana) – voorheen bekend as Faurea speciosa – is 'n boom wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal. Die boom is klein en blaarryk. Dit het breër blare, groter blomme en blom-are en ook digter behaarde takkies as die Bosveldboekenhout.