Die Sneesvisse (Regalecidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Lampriformes. Daar is slegs een genus met drie spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie se lywe is baie lank en plat en het geen skubbe op nie. Die dorsale vin is buitengewoon lank en daar is geen stert- en anale vinne nie. Die bekkenvinne is nie regtig vinne nie maar tentakels. Die grootte wissel van 3 – 8 meter. Hulle kom voor wêreldwyd voor.
Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: