dcsimg

Watersalie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die watersalie (Tetradenia riparia), ook bekend as gemmerbos of vleisalie, is 'n struik wat tot 2m hoog word. Die plant is bladwisselend en meerstammig terwyl die takke halfsukkulente is. Die blare is enkelvoudig, groot, hartvormig en teenoorstande. Hulle is ook grof getand, dikharig en voel klewerig. Blare wat fyngemaal word het 'n gemmergeur. Die blommetjies is ligpers en verskyn in are.

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Watersalie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die watersalie (Tetradenia riparia), ook bekend as gemmerbos of vleisalie, is 'n struik wat tot 2m hoog word. Die plant is bladwisselend en meerstammig terwyl die takke halfsukkulente is. Die blare is enkelvoudig, groot, hartvormig en teenoorstande. Hulle is ook grof getand, dikharig en voel klewerig. Blare wat fyngemaal word het 'n gemmergeur. Die blommetjies is ligpers en verskyn in are.

 src=

'n Watersalie

 src=

Loof

 src=

Manlike bloeiwyse van 'n Watersalie langs 'n bergstroom, naby Louwsburg, KwaZulu-Natal

 src=

'n Watersalie langs 'n bergstroom, naby Louwsburg, KwaZulu-Natal

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF