Die Gewone kraaibessie (Searsia pentheri, voorheen Rhus pentheri) is 'n klein bosveldboom wat ook in doringveld en droë struikbos voorkom vanaf Grahamstad noordwaarts tot by die Olifantsrivier in Limpopoprovinsie.[1]
Die boom kom nooit in sandgrond voor nie. Die blare is dun, donkergroen aan die bokant en baie ligter aan die onderkant.
Die Gewone kraaibessie (Searsia pentheri, voorheen Rhus pentheri) is 'n klein bosveldboom wat ook in doringveld en droë struikbos voorkom vanaf Grahamstad noordwaarts tot by die Olifantsrivier in Limpopoprovinsie.
Die boom kom nooit in sandgrond voor nie. Die blare is dun, donkergroen aan die bokant en baie ligter aan die onderkant.