dcsimg

Ballon-penvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Spiny fish.jpg

Die Ballon-penvis (Diodon holocanthus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van al die oseane in die wêreld. In Suider-Afrika kom dit voor van Namibië tot by Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as balloon porcupinefish

Voorkoms

Die hele lyf - behalwe die vinne - is bedek met stekels wat agtertoe lê. Wanneer die vis homself opblaas staan die stekels orent. Die vis se kop en lyf is lig olyfkleurig.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Ballon-penvis: Brief Summary ( Afrikaans )