dcsimg

Swartkeelgeelvink ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartkeelgeelvink (Ploceus velatus) is 'n algemene standvoël in savanne, grasveld, waterlope in dorre gebiede, landerye en tuine. Hulle broei alleen in klein kolonies in bome of riete in 'n netjiese balnes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies en is 16 cm groot en weeg 30 - 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Masked Weaver.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus velatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartkeelgeelvink: Brief Summary ( Afrikaans )