dcsimg

Lamiaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Lamiaceae is die Salie-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die familie kom wêreldwyd voor en die plante is gewoonlik kruie of struike. Daar hoort 6 900 spesies tot die familie wêreldwyd waarvan 75 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is 15 bome. Die blare is enkelvoudig en teenoorstaande met een paar reghoekig teenoor die volgende geplaas. Die familie het dikwels kliere en ruik lekker wanneer dit gekneus of gebreek word. Baie van die spesies se blomme is spesifiek aangepas om bestuiwing deur insekte te bevorder. Hierdie familie voorsien baie geurmiddels vir kos: kruisement, basielkruid, salie, roosmaryn en tiemie.

Boomspesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Plantspesies

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Lamiaceae

Bronne

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Lamiaceae: Brief Summary ( Afrikaans )