dcsimg
Image of Leopard Shark
Creatures » » Animal » » Vertebrates »

Cartilaginous Fishes

Chondrichthyes

Kraakbeenvisse ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kraakbeenvisse (Chondrichthyes) is 'n superklas visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort. Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die skelet uit kraakbeen bestaan onder andere: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte. Kraakbeenvisse het nie 'n swemblaas of operkulums (kieu-deksels) nie.

Visse waarvan die skelet uit been bestaan ressorteer onder die superklas Osteichthyes.

Chondrichthyes het twee klasse: Elasmobranchii en Holocephali.

Visordes

Die volgende ordes is deel van die superklas en kom in Suider-Afrika voor:

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas 1 Carcharhiniformes Grondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 2 Chimaeriformes Chimaeras Holocephali Kraakbeenvisse 3 Hexanchiformes Koei en Frilletjieshaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 4 Lamniformes Haringhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 5 Myliobatiformes Pylstertagtiges Elasmobranchii Kraakbeenvisse 6 Orectolobiformes Tapythaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 7 Pristiformes Saagvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse 8 Rajiformes Sandkruipers en Rôe Elasmobranchii Kraakbeenvisse 9 Squaliformes Hondhaaie Elasmobranchii Kraakbeenvisse 10 Torpediniformes Drilvisse Elasmobranchii Kraakbeenvisse

Sien ook

Verwysings

  1. Botella, H., P.C.J. Donoghue en C. Martínez-Pérez (Mei 2009). "Enameloid microstructure in the oldest known chondrichthyan teeth". Acta Zoologica 90 (Supplement 1): 103–108.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kraakbeenvisse: Brief Summary ( Afrikaans )