dcsimg

Peulmahonie ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Peulmahonie (Afzelia quanzensis) is 'n bladwisselende boom met 'n platterige kroon wat voorkom in klein stande op klipperige of sanderige grond. Die boom groei in die noorde van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo asook in Mosambiek, Zimbabwe, die noorde van Botswana en die Caprivistrook. Kenmerkend van die boom is die groot, swaar houtagtige peule. Die sade is groot en donkerbruin met 'n wasagtige, rooi arillus. Die blare is veervormig saamgestel met 'n hoë glans - donkergroen bo en dowwer onder.

Bron

Sien ook

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Peulmahonie: Brief Summary ( Africâner )