dcsimg

Krinkhout ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Krinkhout (Securidaca longipedunculata) is 'n klein boompie wat wydverspreid voorkom in Afrika suid van die Sahara. In Suid-Afrika word dit aangetref in die noordelike en westelike dele van Limpopo. Die boom het kort, stywe takkies waaraan die blare, blomme en vrugte gedra word. Die blare is enkelvoudig en glad met 'n effense ingerolde rand. Die blomme wissel van pienk tot pers en is sowat 10 mm lank. Die vrug, 'n neut, is sowat 4 cm lank en het 'n vlerk. In Engels staan die boom bekend as die Violet-tree.

Galery

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Krinkhout: Brief Summary ( Africâner )