dcsimg

Kleinstrandloper ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Kleinstrandloper (Calidris minuta) is 'n algemene somertrekvoël wat leef by varswatermassas, riviermondings en strandmere. Slegs enkeles oorwinter. Die streekbevolking is 100,000 voëls groot. Die voël is 12 – 15 cm lank, 18 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 34 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Stint.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Calidris minuta". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Kleinstrandloper: Brief Summary ( Africâner )