dcsimg

Silwerkarp ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Silwerkarp (Hypophthalmichthys molitrix) is 'n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Amoer- en Jangtseriviere in Asië en in 1975 in Suid-Afrika losgelaat is. In Engels staan die vis bekend as die Silver carp.

Voorkoms

 src=
'n Visserman spog met sy Silwerkarp by Harties.

Die vis se lyf is silwer, groenerig grys aan die bokant en witterig aan die onderkant. Die is laer as die bek en die kop is groot. Die vis kan tot 1 m lank word.

Habitat

Die vis leef in staande of stadigvloeiende water en vreet hoofsaaklik plankton. Hulle beweeg ook stroomop om te broei; die eiers en larwes dryf dan stroomaf. Die vis is bekend vir sy spronge uit die water. Die vis kom voor in die Olifants-Limpoporivier-stelsels in Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Silwerkarp: Brief Summary ( Africâner )