dcsimg

Geelbekwitreier ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

 src=
Ardea intermedia brachyrhyncha

Geelbekwitreier (Ardea intermedia) is 'n voël wat aan die familie van reiers (Ardeidae) behoort. Hierdie voëls kom van Oos-Afrika tot die Indiese subkontinent en van Oos-Asië tot Australië voor.

Daar is 3 subspesies:

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Egretta intermedia, Mesophoyx intermedia of Ardea intermedia
  • Engelse naam: Yellow-billed Egret of Intermediate Egret

Sien ook

Bronne

  1. BirdLife International (2008). Mesophoyx intermedia. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 9 February 2009. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Geelbekwitreier: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF
 src= Ardea intermedia brachyrhyncha

Geelbekwitreier (Ardea intermedia) is 'n voël wat aan die familie van reiers (Ardeidae) behoort. Hierdie voëls kom van Oos-Afrika tot die Indiese subkontinent en van Oos-Asië tot Australië voor.

Daar is 3 subspesies:

E. i. brachyrhyncha: Afrika benede die Sahara. E. i. intermedia: van Japan tot suidelike Indië en die Groot Soenda-eilande. E. i. plumifera: oostelike Indonesië, Nieu-Guinee en Australië.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF