dcsimg
Imagem de Sequoia sempervirens (D. Don) Endl.
Life » » Archaeplastida » » Gymnosperms » » Cupressaceae »

Sequoia sempervirens (D. Don) Endl.

Rooihoutboom ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die rooihoutboom of Kaliforniese rooihout (Sequoia sempervirens) is inheems aan die kusstrook van Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Dit is ook in vier plantasies in Suid-Afrika aangeplant, naamlik Grootvadersbosch Plantasies, Tokai Staatsplantasies op die hange van Tafelberg, Woodbush Plantasies in Haenertsburg, Limpopo en aan die suidkus van die Wes-Kaap naby Knysna.

Die Kaliforniese rooihout kan 'n hoogte van tot 115 meter bereik. Die reuserooihout (Sequoiadendron giganteum) is 'n aanverwante spesie wat tot die Sierra Nevada beperk is.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

  1. Farjon, A. & Schmid, R. (2011). "Sequoia sempervirens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2 Januarie 2014.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakels

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Rooihoutboom: Brief Summary ( Africâner )