dcsimg
Image of Toad-tree
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Dogbane Family »

Toad Tree

Tabernaemontana elegans Stapf

Paddaboom ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Paddaboom (Tabernaemontana elegans) is 'n klein boom wat voorkom langs die kus van KwaZulu-Natal tot in eSwatini, Mosambiek, die noordelike dele van die Krugerwildtuin en in die oostelike hooglande van Zimbabwe.

In die droë winter verloor die boom sy blare. Die groot vrugte (6–7 cm lank en 4–5 cm breed) is leeragtig of houtig. Wanneer hulle ryp is, splyt hulle oop en toon die geel pulp daarbinne. Dit word geëet deur mense, ape, bobbejane, renosters, neushoringvoëls en witoorhoutkappers.[2]

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Paddaboom: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Paddaboom (Tabernaemontana elegans) is 'n klein boom wat voorkom langs die kus van KwaZulu-Natal tot in eSwatini, Mosambiek, die noordelike dele van die Krugerwildtuin en in die oostelike hooglande van Zimbabwe.

In die droë winter verloor die boom sy blare. Die groot vrugte (6–7 cm lank en 4–5 cm breed) is leeragtig of houtig. Wanneer hulle ryp is, splyt hulle oop en toon die geel pulp daarbinne. Dit word geëet deur mense, ape, bobbejane, renosters, neushoringvoëls en witoorhoutkappers.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF