Die Witsering (Kirkia acuminata) is 'n middelgroot, bladwisselende boom wat voorkom op rotsagtige plekke in bosveld in Zimbabwe, die noorde van Mosambiek, die ooste van Botswana en die noorde van Suid-Afrika. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Kaokoland.