dcsimg
Image of Satin-bark corkwood
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Myrrh Family »

Satin Bark Corkwood

Commiphora tenuipetiolata Engl.

Witstamkanniedood ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witstamkanniedood (Commiphora tenuipetiolata) is 'n immergroen boom wat voorkom in die sentrale en noordelike deel van Namibië in droë bosveld. Daar is 'n afgesonderde populasies in die sentrale deel van die Limpopovallei, op die heuwelhange ten suide van Pafuri asook waar die Shingwedzi- en Olifantsriviere deur die Lebomboberge sny na Mosambiek toe.[1]

Die boom se stam is glad en liggrys tot blouerig en skilfer in silwerige tot liggeel stukke af.

Bronne

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Witstamkanniedood: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Witstamkanniedood (Commiphora tenuipetiolata) is 'n immergroen boom wat voorkom in die sentrale en noordelike deel van Namibië in droë bosveld. Daar is 'n afgesonderde populasies in die sentrale deel van die Limpopovallei, op die heuwelhange ten suide van Pafuri asook waar die Shingwedzi- en Olifantsriviere deur die Lebomboberge sny na Mosambiek toe.

Die boom se stam is glad en liggrys tot blouerig en skilfer in silwerige tot liggeel stukke af.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF