Die Koperstamkanniedood (Commiphora harveyi) is 'n boom wat in droë bosveld en struikwoude in laagliggende dele vanaf Oos-Londen tot by die Krugerwildtuin voorkom. Die boom se bas is papieragtig en afskilferend en die blare is veervormig saamgesteld.