dcsimg

Phycidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Urophycis regia

Die Kliplinge (Phycidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Gadiformes. Daar is vyf genera met sewe en twintig spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die familie se klassifikasie is nog nie gefinaliseer nie.

Kenmerke

Die familie se lywe is lank met die kieue splete wat hoër as die pektorale vinne strek. Die meeste spesies leef op die kontinentale bank terwyl enkele spesies in riviermondings of varswater leef. Die grootte wissel van 16 cm tot 1.2 m.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Gaidropsarus

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Phycidae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Urophycis regia