dcsimg

Grootblaarpieringbessie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grootblaarpieringbessie (Cordia africana) is 'n middelgroot, goedvertakte boom wat in bosveld in die noorde van Kaokoland en in Zimbabwe langs die Groot Dyk en oostelike hoogland voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Musina-omgewing van die provinsie Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys.[1] Die boom het opvallende vrugte en blare.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grootblaarpieringbessie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grootblaarpieringbessie (Cordia africana) is 'n middelgroot, goedvertakte boom wat in bosveld in die noorde van Kaokoland en in Zimbabwe langs die Groot Dyk en oostelike hoogland voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Musina-omgewing van die provinsie Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys. Die boom het opvallende vrugte en blare.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF