dcsimg

Klapperbos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die klapperbos (Nymania capensis) is gewoonlik 'n struik wat soms ook 'n klein boompie word. In Engels staan dit bekend as die Chinese Lantern. Die plant kom voor in suidelike Namibië, die Richtersveld, Namakwaland, Ceres, die Tankwa Karoo, Boesmanland, Worcester - Robertson Karoo en die Klein Karoo. Dit het besonder roosrooi vrugte. Die vrugte is papieragtig en ballonvormig vierkantig en omtrent 4 x 4 cm groot.

Sien ook

Bron

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Klapperbos: Brief Summary ( Afrikaans )