dcsimg

Grens-ghieliemientjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grens-ghieliemientjie (Barbus trevelyani) is 'n vis wat voorkom in die Keiskamma- en Buffelsrivierstelsels in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Border barb.

Voorkoms

Die vis is deurskynend grysbruin en silwer aan die onderkant. Daar is 'n dun swart horisontale strepie oor die lyf wat eindig in 'n driehoek by die stertvin. Die vis word tot 95 mm lank.

Habitat

Die vis leef in helder poele in rotsagtige strome. Hulle vreet water en land insekte; ook alge en sade. Hulle broei in die lente en vroeë somer.

Bewaring

Toeslikking van blyplekke en plant indringing tesame met roofvisse soos die forel het tot gevolg dat die vis ernstig bedreig word. Die vis is al geteel in gevangeskap.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grens-ghieliemientjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grens-ghieliemientjie (Barbus trevelyani) is 'n vis wat voorkom in die Keiskamma- en Buffelsrivierstelsels in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Border barb.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF