Die Akkerjakkalsbessie (Diospyros natalensis) is 'n klein boom. Dit word aangetref in duine- en kuswoude en is beperk tot die kusstrook van die Indiese Oseaan vanaf Oos-Londen tot noord van Beira. Die boom het klein ronderige blare met slanke stingels.