Lydenburgia is 'n plantgenus in die Celastraceae-familie.
Twee van die genus se spesies, Lydenburgia cassinoides (Sekhukhuni-boesmanstee, (en) Sekhukhuni Bushman's Tea) en Lydenburgia abbottii (Pondo-boesmanstee, (en) Pondo Bushman's Tea), is beskermde bome in Suid-Afrika.[1]
LydenburgiaLydenburgia abbottii
Lydenburgia cassinoides