dcsimg

Rooikol-ghieliemientjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Rooikol-ghieliemientjie (Barbus kerstenii) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier, sytakke van die onderste gedeelte van die Zambezirivier en in die Save- en Runderivier-stelsels. In Engels staan die vis bekend as Redspot barb.

Voorkoms

Die vis is ligbruin aan die bokant en silwer aan die kante en die onderkant. Daar is 'n helder geel, oranje of rooi kol op die kieuedeksels. Daar is swart merke op die sylyn in die vorm van 'n sig-sag. Die vis het twee pare baarde om die bek en word tot 75 mm lank.

Habitat

Die vis leef in bergstome en langs oewers vol plantegroei.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Rooikol-ghieliemientjie: Brief Summary ( Afrikaans )