dcsimg
Image of sprouting broccoli
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Crucifers »

Sprouting Broccoli

Brassica oleracea var. italica Plenck

Broccoli ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Broccoli is 'n eetbare plant in die koolfamilie, wat se groot blomhoof as groente dien. Die koolspesie Brassica oleracea word as 'n verskeidenheid uiteenlopende plantrasse gekweek. Die Italiaanse woord "broccoli" (meervoud van "broccolo"), verwys na "die blomdraende hoof van 'n kool".[1]

Broccoli het redelike groot blomhoofde, gewoonlik groen van kleur, in 'n boomagtige struktuur gerangskik op takke wat uit 'n stewige, eetbare stam spruit. Die volle massa van blomhofies word deur rubberagtige blare beskut.

Broccoli-plante lyk soos blomkool, maar is 'n verskillende kultivargroep van dieselfde spesie.

Broccoli word meestal saggekook of gestoom, maar kan ook rou genuttig word.[2]

Broccoli Broccoli

Voedingswaarde

Broccoli, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 30 kcal 140 kJ Koolhidrate 6.64 g - Suikers 1.7 g- Dieetvesel 2.6 g Vette0.37 g Proteien 2.82 g Water89.3 gVitamien A gelyk. 31 μg 3%- β-karoteen 361 μg 3%Tiamien (Vit. B1) 0.071 mg 5% Riboflavien (Vit. B2) 0.117 mg 8% Niasien (Vit. B3) 0.639 mg 4%Pantoteensuur (B5) 0.573 mg 11%Vitamien B6 0.175 mg13%Folate (Vit. B9) 63 μg 16%Vitamien C 89.2 mg149%Vitamien E 0.78 mg5%Vitamien K 101.6 μg97%Kalsium 47 mg5%Yster 0.73 mg6%Magnesium 21 mg6% Fosfor 66 mg9%Kalium 316 mg 7%Sink 0.41 mg4% skakel na die USDA-databasis-inskrywing
Persentasies is relatief tot VS
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis

Verwysings

  1. Merriam-Webster woordeboek
  2. "Broccoli Leaves Are Edible". Garden Betty. Besoek op 8 November 2013.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Broccoli: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Broccoli is 'n eetbare plant in die koolfamilie, wat se groot blomhoof as groente dien. Die koolspesie Brassica oleracea word as 'n verskeidenheid uiteenlopende plantrasse gekweek. Die Italiaanse woord "broccoli" (meervoud van "broccolo"), verwys na "die blomdraende hoof van 'n kool".

Broccoli het redelike groot blomhoofde, gewoonlik groen van kleur, in 'n boomagtige struktuur gerangskik op takke wat uit 'n stewige, eetbare stam spruit. Die volle massa van blomhofies word deur rubberagtige blare beskut.

Broccoli-plante lyk soos blomkool, maar is 'n verskillende kultivargroep van dieselfde spesie.

Broccoli word meestal saggekook of gestoom, maar kan ook rou genuttig word.

Broccoli Broccoli

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF