dcsimg
Image of Vachellia haematoxylon (Willd.) Seigler & Ebinger
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Legumes »

Vachellia haematoxylon (Willd.) Seigler & Ebinger

Vaalkameeldoring ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vaalkameeldoring (Acacia haematoxylon) is 'n klein boompie wat soms nie groter as 'n struik word nie en kom voor in die Noord-Kaap en Noord-Wes; veral in die woestyn en halfwoestyn gebiede waar die grond diep, rooi en sanderig is. Die blare, die takkies wat sigsag is en die peule is bedek met fyn, grys hare. Dit gee die boom 'n sagte grys voorkoms. Die dorings (6 cm) is reguit en dun. Die blomme word in klein geel hofies gedra. Die peule is krom en word tot 14 cm lank.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vaalkameeldoring: Brief Summary ( Afrikaans )