Die Skeermes-beitelbek (Varicorhinus xyrocheilus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Ruorivier bokant die Zoawaterval in Malawi. In Engels staan die vis bekend as die Razorlip chiselmouth.
Die vis het twee pare kort baarde om die mond. Die mond is klein en het 'n skerp horingagtige onderlip. Die vis is goud-olyf van kleur aan die bokant en goud-geel aan die sye en onderkant. Al die vinne is olyfkleurig. Beide geslagte lyk dieselfde. Die vis word tot 178 mm lank.
Die vis leef in vinnig vloeiende gedeelte van die rivier en diep poele in die hoofstroom. Hulle vreet alge wat hulle van die rotse afskuur en leef saam met die Swartrug-beitelbek.
Die Skeermes-beitelbek (Varicorhinus xyrocheilus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Ruorivier bokant die Zoawaterval in Malawi. In Engels staan die vis bekend as die Razorlip chiselmouth.
Labeobarbus xyrocheilus is a species of ray-finned fish in the genus Labeobarbus endemic to the Ruo River in Malawi.[1]
Labeobarbus xyrocheilus is a species of ray-finned fish in the genus Labeobarbus endemic to the Ruo River in Malawi.
Varicorhinus xyrocheilus es una especie de peces de la familia Cyprinidae en el orden de los Cypriniformes.
Los machos pueden llegar alcanzar los 17,8 cm de longitud total.[1][2]
Es un pez de agua dulce.
Se encuentran en África: Malaui.
Varicorhinus xyrocheilus es una especie de peces de la familia Cyprinidae en el orden de los Cypriniformes.
Varicorhinus xyrocheilus Varicorhinus generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Cyprinidae familian.
Varicorhinus xyrocheilus Varicorhinus generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Cyprinidae familian.