dcsimg
Image of Tanquana prismatica (Marloth) H. Hartmann & S. Liede
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Stone Plants »

Tanquana prismatica (Marloth) H. Hartmann & S. Liede

Tankwavygie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tankwavygie[1] (Tanquana prismatica) is 'n vygie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Tankwa-Karoo voorkom.

Dit kom op klipperige vlaktes voor waar dit min reën (100 – 150 mm). Die dwergplantjie kan klompe vorm met 30 vertakkings. Die jong blare is eiervormig, maar dit word later langwerpig en tot 2,5 – 4 cm lank. Die gespikkelde blare kan groen wees maar ook rooierig word. Van Februari tot Mei kry hulle geurige blomme met 'n deursnee van 4 cm.[2]

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tankwavygie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tankwavygie (Tanquana prismatica) is 'n vygie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Tankwa-Karoo voorkom.

Dit kom op klipperige vlaktes voor waar dit min reën (100 – 150 mm). Die dwergplantjie kan klompe vorm met 30 vertakkings. Die jong blare is eiervormig, maar dit word later langwerpig en tot 2,5 – 4 cm lank. Die gespikkelde blare kan groen wees maar ook rooierig word. Van Februari tot Mei kry hulle geurige blomme met 'n deursnee van 4 cm.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF