dcsimg

Kaapse hardepeer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse hardepeer (Olinia capensis) is 'n boom en kom in die Wes-Kaap voor. Dit is baie moeilik om hierdie boom en die Hardepeer uitmekaar te ken. By beide is die blare ellipties en 30 – 75 mm lank, glansend aan die bokant en dof aan die onderkant.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaapse hardepeer: Brief Summary ( Afrikaans )