Die Garnaalbos (Justicia brandegeeana) is 'n klein struik wat inheems is aan Meksiko en huisplant in Suid-Afrika. Die plant het sagte blare wat garnaalpienk is, vandaar die naam. Die blare se kleur is op hulle beste indien die plant baie lig kry, selfs sonlig. Hulle groei in temperature van 7°C tot 24°C. Voortplanting kan gedoen word deur steggies.