dcsimg
Image of Black Teatfish
Creatures » » Animal » » Echinoderms » » Sea Cucumbers » » Sea Cucumber »

Black Teatfish

Holothuria (Microthele) nobilis (Selenka 1867)

Adelike seekomkommer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Adelike seekomkommer (Holothuria nobilis) is 'n seekomkommer wat leef in vlak seegrasbeddings en plat riwwe in water wat tot 40 m diep is. Die seedier word tot 500 mm groot; dit het 'n groot, plomp lyf en is donkerbruin tot swart met onreëlmatige wit vlekke aan die onderkant. Daar is ook tepelagtige sakke aan die onderkant van die seedier. Dit het soms 'n fyn, sanderige bedekking op. Die seekomkommer vreet detritus en word gevind in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en verder suid tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Dit kom algemeen voor en is 'n gesogte dis.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Adelike seekomkommer: Brief Summary ( Afrikaans )