dcsimg
Image of Blue hottentot
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Porgies »

Blue Hottentot

Pachymetopon aeneum (Gilchrist & Thompson 1908)

Blouhottentot ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Blouhottentot (Pachymetopon aeneum) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en wat van Valsbaai tot by Sodwanabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Blue Hottentot.

Voorkoms

Die vis se lyf is silwerbrons met 'n blou skynsel en die kop is kobaltblou. Die kleure verdof na 'n bruingrys na die vis dood is. Die vis word 60 cm lank en 5 kg swaar.

Habitat

Die vis verkies rotsriwwe van tot 75 cm diep. Die onvolwasse visse bly nader aan die strand in water wat 10 – 20 m diep is. Die wyfies skiet kuit gedurende September tot Maart. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Blouhottentot: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Blouhottentot (Pachymetopon aeneum) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en wat van Valsbaai tot by Sodwanabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Blue Hottentot.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF